Die Glorieryke Koning

Met mentor • 15 lesse • 27 studente

Welkom by die kursus: Die Glorieryke Koning. In hierdie kursus sal jy leer oor God se plan vir hierdie wêreld en hoe jy deel daarvan kan wees.

Die kursus bestaan ​​uit 70 tonele, wat gegroepeer is in 15 lesse. Elke toneel het 'n kort video gevolg deur een of meer vrae.

Hoe dit werk:

  1. Elke toneel word afsonderlik gedoen. Eers wanneer al die tonele vir ‘n les gedoen is, is die les voltooi. Byvoorbeeld: Les 1 bestaan ​​uit 3 tonele (toneel 1-3) en Les 2 bestaan uit 6 tonele (toneel 4-9) . Jy sal hieraan herinner word onder aan elke toneel.

  2. By die laaste toneel van ‘n les is daar ‘n “dien antwoorde in” knoppie onder aan die skerm.

  3. Eers wanneer jy op hierdie knoppie klik, word al die tonele vir die les ingedien en kan ons die les merk.

Moet asseblief nie meer as een les voor die merk indien nie en skryf alles wat jy inhandig self, sonder om Kunsmatige Intelligensie te gebruik soos ChatGPT.

Begin kursus