Leer ons om te bid

Met mentor • 10 lesse • 87 studente

Welkom by die kursus: Leer Ons Om Te Bid.

In hierdie kort kursus gaan ons nadink oor gebed, wat dit is en hoekom dit so belangrik is?

Ons gaan kyk na 'n paar voorbeelde van gebed in die Bybel. Ons hoop jy sal meer geïnspireerd voel om in 'n lewe van gebed in te stap, wat God behaag en jou geloof in Jesus Christus versterk.

Die Skrifgedeeltes is geneem uit die Afrikaanse Bybel 2020 vertaling. Jy is welkom om die Skrifgedeeltes in jou eie Bybelvertaling te lees.

Begin kursus